GOD STUUR ONS UIT

WAAR ONS VERTEL

REDDINGSBOEI
Waar Kultuur en Koninkryk Kruis
Jesus noem die Koninkryk 'n visnet wat mense vang, en gelowiges word vissers van mense. Die prentjie wat die teks gebruik, om mense met nette te vang, kan ons vandag vergelyk met reddingsboeie. Ons gebruik reddingsboeie om mense in te trek wat verdrink. En ‘n Reddingsboei is daar om mense te red. Die idee om mense met ‘n net of reddingsboei in te trek uit die wêreld uit, het te make met die Redding van Christus. Jesus red mense, dis die storie wat ons vertel.
VAAR IN en VERTEL saam

Het jy geweet, "soos wat jy gaan" is eintlik die vertaling vir Matteus 28:18 waar ons tradisioneel net "gaan" het?