Ons is baie opgewonde om alle eredienste in ons Gemeente lewendig oor die internet uit te saai.
Indien jy dalk probleme ondervind met die uitsending na jou toe of net seker wil maak die uitsending vind plaas, klik hier om e-pos na die operateurs te stuur.
Jy het die nodige Sagteware nodig om die klank oor jou rekenaar te speel? Die sagteware wat gebruik word om uit te saai, beveel Winamp aan. Jy kan dit hier aflaai.
As jy reeds 'n program het waarmee jy kan luister, klik hierop om te luister (sonder beeld).
Indien jy genoeg bandwydte het om die beeld ook te vertoon op jou rekenaarskerm, klik eerder hierop en ignoreer die vorige 2 punte.