Hierdie bediening word behartig deur Annetjie Wentzel. Die senior Burgers in ons Gemeente is 'n bedrywige klomp en baie aan die gang. Van die aktiwiteite sluit die volgende in:- Toere, Klub 55+
- Aksie Goue Jare
- Mannewerksessie
- Tee in Rye en Geestelike versorging