Get Adobe Flash player

Teken hier Aan

Gee jou mening

Hoe voel jy oor 2012?

Registreer om te kan stem.
Kinderkerk











Kategese: Ons wil ouers graag help om hul doopbelofte na te kom! Die Kerkraad wil die ouers van kinders wat die kinderkerk/jeug bywoon daarop wys dat daar register geneem word ten opsigte van die kinders se bywoning van klasse. Die ouers se samewerking in hierdie verband word gevra sodat kinders nie onnodig teruggehou word om na 'n volgende jaargroep oorgeplaas te word óf teruggehou word om belydenis af te lê as gevolg van geen/swak bywoning van klasse nie.

Lokale & Tye:
- Voorskoolse kleuters
- 09:00 (Jeuglokaal);
- Graad 1-3 - 09:00 (Kelder)
- Graad R - 09:00 (Lokaal in saal)
- Graad 4-6 - 09:00 (Konsistorie)
- Belydenisklas - 16:00 (Konsistorie)
- Graad 7-11- 17:00 tot 18:45 (Jeugdiens & Jeugselle -Kerk)