Gebedsbediening
Hierdie uiters belangrike bediening staan onder leiding van Arthur Hoole. Het jy die gawe om ander te bemoedig en te ondersteun en om die Here te loof? Word dan deel van die Saambidvriende-bediening en gebruik jou gawes in diens van God en jou medemens. Al wat jy nodig het is 'n lewende verhouding met God, 'n hart wat omgee vir ander en die vrymoedigheid om saam met iemand te bid.Navrae: Francoise Gouws Sel: 082 390 6008 of e-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Gebedsaksies in die gemeente:
- Woensdae 5:30 Mannebiduur in Koinonia kamer
- Donderdae 18:30-19:30 Gebedskruik in Koinonia kamer
- Sondae 7:00-8:30 Gebedskruik - Voorbidding vir die erediens in die Gebedskamer